God Openbaar Homself

Prof. Johan Malan

Opsomming: Christene hoef nie in die duister te wees oor dit wat God oor Homself, oor die mens, oor die gevaar van sonde én oor verskeie ander sake aan hulle wil openbaar nie. In sy Woord sę Hy presies vir ons hoe Hy met ons kommunikeer en sy wil bekend maak. Ons moet nougeset by God se metodes van openbaring bly, anders mag ons dalk valse inligting uit die koninkryk van die duisternis kry. Buite-Bybelse openbarings deur drome, visioene, engele en onidentifiseerbare “stemme” wat met mense praat, asook boodskappe deur selfaangestelde profete en profetesse, kom algemeen voor en is daarop ingestel om ons geestelik te mislei.

 

Inhoud

1.   Inleiding: Die Kennis van God

2.    God se Skepping

3.    God se Seun

4.    God se Gees

5.    God se Woord

6.    God se Beeld

7.    God se Gedagtes

8.    God se Volk

9.    God se Gemeente

10. God se Wil

11. God se Liefde

12. God se Barmhartigheid

13. God se Oordele

14. God se Regering

15. God se Raadsplan

16. God se Nuwe Openbarings