Pinksterboodskappe

Deur prof. Johan Malan (Maart 2008)

Hierdie is ‘n reeks van tien pinksterboodskappe wat die klem baie sterk op die diep geestelike betekenis van dié fees op die Christelike kalender laat val. Die volgende vrae word in die boodskappe beantwoord:

·       Wat behels die pinksterbelofte alles?

·       Is jy toegerus met krag uit die hoogte?

·       Waarom ontbreek die pinksterseën in so baie Christene se lewens?

·       Hoe staan hierdie krag in verband met geestelike weerbaarheid?

·       Waarvoor wil die Heilige Gees jou toerus?

·       Is jy gereed om voor die regterstoel van Christus te verskyn?

·       Wat is die gevolge van geestelike nalatigheid?

 

Inhoud

1. Die Pinksterfees

2. Krag uit die Hoogte

3. Vervul met God se Liefde

4. Volharding van die Heiliges

5. Geestelike Oorlogvoering

6. Oorwinning in die Stryd

7. Die Regte Profetiese Perspektief

8. Rekenskap Voor die Regterstoel

9. Verlossing aan die Kruis

10. Bruilof van die Lam