Die volgende Afrikaanse boeke kan by Basuin Uitgewers bestel word (adres hieronder). Alle boeke is deur prof. Johan Malan geskryf, behalwe waar anders aangedui is:
AFRIKAANS
Openbaring vir ons tyd. Die nuutste en mees volledige boek oor Openbaring. Prys R50,00.
Die uur van duisternis. ’n Inleidende boek oor Openbaring. Prys R30,00.
Die Dag van die Here. ’n Hoofstuk-vir-hoofstuk kommentaar oor die boek Openbaring met die oog op Bybelstudie. Prys R40,00.
Israel. Wat die Bybel oor die volk Israel leer. Prys R50,00.
Israel en die Messiaanse Koninkryk. ’n Bodige kommentaar oor die boek Jesaja. Prys R20,00.
Die verbondsvolk Israel: Wie is hulle? Handel oor die Israelvisiedwaling. Prys R10,00.
Wet en Genade. Beantwoord vrae oor die Ou Testamentiese wet, die Nuwe Testamentiese genade, die sabbat, ens. Prys R30,00.
U Woord is ‘n lig vir my pad. ‘n Bybelstudie-handleiding met 22 temas. Prys R25,00.
Pinksterboodskappe. Tien boodskappe oor die Geesvervulde lewe. Prys R20,00.
Thessalonicense. ‘n Bybelstudie. Prys R15,00.
Sagaria: Israel se grootste profeet. ‘n Bybelstudie. Prys R15,00.
Daniël se profesieë. ‘n Bybelstudie. Prys R30,00.
Die nuwe wêreldorde. Die verskynsel van globalisme. Prys: R12,00.
God openbaar Homself. Hoe ons God en sy Woord beter kan ken. Prys R30,00.
Soos Christus, deur Andrew Murray. Prys R20,00.
Heiligmaking. Hierdie noodsaaklike ondervinding word volledig bespreek. Prys R30,00.
Aanslag op die Bybel. Foute in die Nuwe Vertaling uitgewys. Prys R7,00.
Uit die duisternis tot die lig. Traktaatjie oor bekering en geestelike groei. Prys R4,00.
Die wegraping. Christus se geheime koms vir sy bruidsgemeente. Prys R5,00.
Calvinisme uit die Bybel weerlê. Leerstellige dwalings in die groot gereformeerde kerke. Prys R5,00.
Patmos briewe. Nuwe uitgawe met 14 hoofstukke en 256 bll. Bespreek belangrike temas oor geestelike toewyding en Bybelse profesieë. Prys R60,00.
Islam. Hulle oorsprong en doelstellings. Prys R10,00.
BESTELLINGS
Bestellings moet deur betaling vergesel word. Indien u nie per tjek kan betaal nie, kan u die bedrag in Die Basuin se rekening by ABSA inbetaal. Die rekening is 40 5573 1860. Pos of faks dan die depositostrokie saam met die bestelling. Ons telefoon/faksnommer is 044 698 1092. Bestellings kan ook per epos gestuur word aan johan@bibleguidance.co.za
NB. Sal persone buite die RSA asb. ekstra posgeld byvoeg.
Posadres:
Basuin Uitgewers
Posbus 49
Heiderand
6511